Behuising

Die volgende behuisings moontlikhede bestaan in Eedenglen Aftree Oord:

IMG_8181210 Vrypag Huise
Huise word bestuur deur ‘n Direksie wat verkies word deur die Huiseienaarsvereniging.

 

 

 

deeltitel90 Deeltitel Eenhede
Eenhede word bestuur deur ‘n Raad van Trustees volgens die voorskrifte van die deeltitelwet.

 

 

 

enkel30 Enkel Eenhede
Eenhede word verhuur en bestuur deur Eedenprop Eiendomme.

 

 

 

versorging31-Bed Versorgingseenheid
Die eenheid word deur die Direksie van die Frail Care Foundation bestuur volgens die voorskrifte van die Departement van Gesondheid en Sosiale Ontwikkeling.

 

 

 

Eenhede word te koop sowel as te huur aangebied. Inwoners moet ouer as 50 jaar oud wees.