Heffing vir Deeltitel eenhede beloop Gemiddeld R1 687,00 per maand.
Hefffing vir Vrypag eenhede beloop R1 181, per maand.
Tuisversorging – Kliek Hier Vir 2020 2021 Tariewe
Versorgingseenheid – Kliek Hier Vir 2020 2021 Tariewe
Washuisdienste – Kliek Hier Vir 2020 2021 Tariewe
Kostes van etes is as volg:
- Ontbyt – R22.50
- Middagete – R48.00
- Aandete – R24.50
- Aflewering van etes – R6.00 (Per huishouding)